Home » Vir Vryheid En Vir Reg: Anglo Boereoorlog Gedenkboek by Marthinus Van Bart
Vir Vryheid En Vir Reg: Anglo Boereoorlog Gedenkboek Marthinus Van Bart

Vir Vryheid En Vir Reg: Anglo Boereoorlog Gedenkboek

Marthinus Van Bart

Published
ISBN : 9780624040958
Hardcover
344 pages
Enter answer

 About the Book 

Die Anglo-Boereoorlog Gedenkboek is gebaseer op n keur uit artikels wat oor n tydperk van agt jaar in Die Burger se KultuurKroniek verskyn het en wat met verstommende entoesiasme deur lesers ontvang is. Naas die oorsigtelike bydraes van akademiciMoreDie Anglo-Boereoorlog Gedenkboek is gebaseer op n keur uit artikels wat oor n tydperk van agt jaar in Die Burger se KultuurKroniek verskyn het en wat met verstommende entoesiasme deur lesers ontvang is. Naas die oorsigtelike bydraes van akademici en joernaliste lewer lesers se oorleweringe en familieverhale n belangrike bydrae tot die Gedenkboek. So word die boek n nuwe rekord van die oorsake van die oorlog, die verloop van die stryd en die gevolge daarvan vir ons tot vandag toe.